GWK Insethandel is ‘n 360˚-vennoot vir landbouprodusente. Ons is die skakel tussen die produsent en die onderskeie GWK-besighede en verskaffers. Ons verseker dat daar in álle insetbehoeftes van ons produsente voorsien word. Ons is spesialiste in kunsmis, saad en chemikalieë, maar is ook die skakel na alle GWK-dienste wat onder meer versekering en finansiering insluit.