Die spanne van Korporatiewe- en Ondersteuningsdienste is ’n briljante en diverse groep. Van kreatiewe breine tot finansiële kenners, I&T-spesialiste, regs- en mensekapitaal-kundiges, risikobestuurders en ouditeure, asook die maatskappysekretaris-funksies sorg in die agtergrond dat GWK op koers bly.