AFR   ENG

Landbou

GWK VULSTASIES

GWK bedryf drie 24-uur vulstasies in die Noord-Kaap. Daar is een op Douglas en Prieska onderskeidelik. Ons vulstasies spog met goed-toegeruste kiosks met ‘n verskeidenheid kruideniersware asook ‘n deli. Die vulstasie op Douglas beskik oor ‘n eet-area waar besoekers kan ontspan en ‘n vars-voorbereide ete kan geniet. Ons bedryf ook ‘n 24-uur Engen Truckstop met ‘n 24-uur OK Express in Upington. Verder het GWK ‘n dieselverspreidingspunt in Upington.



ONTMOET DIE SPAN





KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
[email protected]
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200