![]() |
Jonk. Modern. Entrepreneuries. Ons glo in landboutransformasie wat gebaseer is op die regte beginsels. Meer opgeleide boere wat bydra tot die Suid-Afrikaanse ekonomie beteken voedsekerheid vir ons mense. Dit is hoekom ons belê in passievolle, jong opkomende boere.
Agriqua maak op die langtermyn ‘n verskil wat deur resultate gedryf word, met ‘n skerp fokus op ‘n volhoubare toekoms. |