Ons is die eksklusiewe verspreider van ‘n verskeidenheid gewilde aartappelkultivars. Hierdie verspreiding word ondersteun deur navorsing in ons aartappellaboratorium, berging in moderne koelkamers en die tweedegrootste aartappelkweekhuis van sy soort in Suid-Afrika. Ons deurlopende virustoetsing verseker siektevrye aartappelkweking.
Kliek hier om na die Lekker Lanorma Facebookblad te gaan.