AFR   ENG

NUUSSENTRUM

ARTIKELS

2024129154354_2.png

Vordering ten opsigte van samesmelting tussen VKB en GWK

| Deur VKB Group | Geplaas 09 Desember 2024, 15:42

Die integrasieproses ná die samesmelting tussen die landboumaatskappye VKB en GWK op 31 Mei 2023 toon goeie vordering. Die VKB Groep, met GWK ingesluit, het in sy 2024-finansiële jaar ‘n genormaliseerde wins voor belasting van R608 miljoen behaal.


MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
[email protected]
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200