Die aanwending en bestuur van kapitaal in ons maatskappy word hanteer deur uiters kundige, bevoegde personeel wat ons passie deel om GWK op ‘n verantwoordelike wyse te laat bly voortbeweeg. ‘n Groot fokus in dié divisie is ook die beskerming van ons maatskappy en almal wat daarby betrokke is deur effektiewe bedrogvoorkomingsprosesse.
Andri Bezuidenhout
Groep Finansiële Direkteur