Ons agente bied persoonlike diens aan kliënte in onder meer die Noord-Kaap, Vrystaat, Oos-Kaap en Wes-Kaap. Ongeag of kliënte residensiële-, kommersiële- of landbou-eiendom wil koop, verkoop, huur of verhuur – GWK is jou vennoot in eiendomme.
GWK Properties-webtuiste