![]() |
Ons het onlangs ‘n fabriek geopen waar ons kolwyntjies en muffins sal vervaardig. GWK Fresh bring die plaas tot by die verbruiker, wat beteken dat ons volle naspeurbaarheid tot op die plaas kan waarborg. Ons is in die bevoorregte posisie om egte, tuisgemaakte resepte te gebruik, tesame met wêreldklas tegnologie en kennis, om heerlike produkte te vervaardig. Hou hierdie spasie dop vir meer opwinding in ons varsgebak-produkreeks, wat innovering op ons huidige reeks, sowel as nuwe kategorieë insluit. |