Daar is ‘n goeie rede dat die internasionale mark vir GWK-produsente se pekanneute vra: Ons is bekend vir konsekwente hoë gehalte.
Ons bied advies vir die verbouing, asook fasiliteite vir die sortering en polering van pekanneute. `n Diens vir die uitvoer van pekanneute na die buiteland word ook gefasiliteer in ons deurlopende ontdekking van nuwe afsetgebiede vir produsente se produkte uit te brei.