AFR   ENG

GWK Farm Foods

GWK PECANS

GWK Pecans is in 2018 gevestig om die groei van die pekanneutbedryf te ondersteun en om ‘n unieke pekanbesigheid te ontwikkel wat ons produsente bemagtig. Ons fokus daarop om te voorsien in die vraag na hoë gehalte pekanneute vir die internasionale mark met ‘n besigheidsmodel wat produsente die geleentheid bied om aandeelhouers te wees in hul eie pekanneut-besigheid. Dit word ondersteun deur spesialisondersteuning vir die verbouing van pekanneute, sowel as moderne fasiliteite vir sortering, polering en kraak daarvan.

Vir meer inligting en kontakbesonderhede besoek www.gwkpecans.co.za.



ONTMOET DIE SPAN





KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200