AFR   ENG

GWK Trading

‘n Gefokusde span spesialiste wat nasionale en internasionale markte ontwikkel en ontgin vir ons produsente se produkte. Kenners wat die verhandeling van ‘n baie diverse verskeidenheid produkte op die bes moontlike manier hanteer, vestig die kanale sodat ons boere met gemoedsrus kan voortgaan om kos aan die wêreld te voorsien.

“Ons streef deurlopend daarna om die standaard te stel wanneer dit kom by verhandeling en al die ander dienste wat ons aanbied. Ons is trots op ons vermoë om oplossings te vind wanneer dit voorkom of daar geen moontlike manier is nie.” 

- Llewellyn Brooks
(Besturende Direkteur: GWK Trading)

AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200