AFR   ENG

WIE ONS IS

ONS GEMEENSKAPPE


Ons sosiale betrokkenheid is nie vir ons ‘n verpligting nie. Ons doen dit omdat ons en ons aandeelhouers omgee vir die omgewing waarvan ons almal afhanklik is.

Ons maatskappy onderskryf ook die beginsels soos vervat in die Landbouhandves vir Swart Ekonomiese Bemagtiging. GWK se eie SEB-voldoening is geklassifiseer as Vlak 7 en SEB-ontwikkeling word as strategies van belang beskou. Daarom is GWK verteenwoordigend van ons gemeenskappe en belê ons in die opleiding, ontwikkeling en ondersteuning van nuwe kommersiële boere.

Landbou is deel van die voortbestaan en stabiliteit in die gemeenskappe waar voedsel geproduseer word, terwyl dit lewe onderhou waar voedsel in die wêreld beskikbaar gemaak word en daarom sal gemeenskapsbetrokkenheid áltyd prioriteit bly vir GWK.


AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200