AFR   ENG

WIE ONS IS

MISSIE EN VISIE


DIE REDE VIR ONS BESTAAN

Ons bestaan vir ‘n enkele rede: Om lewens te verbeter. Ons verbeter die lewens van ons personeel, wat die geleentheid het om te groei in ‘n innoverende maatskappy en deel te wees van ‘n groter doel. Ons verbeter die lewens van ons boere deur ondersteuning wat hulle help om die wêreld te voed – van insette op die plaas, tot die ontwikkeling van internasionale markkanale. Ons verbeter die lewens van ons verbruikers deur hulle te verbind met die goedheid van die plaas.


ONS VISIE

Om die agri-leier in die voedselwaardeketting te wees en die beste vennoot.


ONS MISSIE

Ons genereer markgerigte besigheidsoplossings in agri- en voedselvoorsiening op `n entrepreneuriese wyse, gekenmerk deur:

innovering
dinamiese leierskap
energieke uitvoering
eienaarskap
gerugsteun deur gevestigde en nuwe handelsmerke.


ONS WAARDES

Ons optrede word gerig deur:

spanwerk
integriteit
menswaardigheid
toewyding
verantwoordbaarheid
innovering

AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200