AFR   ENG

Bemarking en Kommunikasie

Die mooi storie van landbou word deur GWK aan die res van die wêreld vertel. Die divisie is verantwoordelik daarvoor om te verseker dat almal produsente sien soos ons: as helde, die moderne entrepeneurs van ons tyd. Deur bemarking, kommunikasie, uitstekende kliëntediens en die regte produkontwikkeling en –bemarking kan ons mense met ware oorsprong op die plaas verbind en gemoedsrus waarborg vir die verhandeling van ons boere se produkte.

Neil de Klerk
(Uitvoerende Hoof: Bemarking en Kommunikasie)




KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200