AFR   ENG

Menslike Hulpbronbestuur

’n Diverse werksmag met die beste mense, wat saam nuwe hoogtes bereik, is ons sleutel tot sukses. Ons wend spesialiste in die regte areas aan en verseker dat ons bly ontwikkel deur kundigheid deurlopend te groei. Ons is ‘n span en ons inspireer mekaar, ons staan vir mekaar se suksesse en uitdagings, en gee om vir mekaar. Ons tree op met integriteit, ons is menswaardig, professioneel en verantwoordbaar. Ons soek die beste talent want ons is passievol daaroor om die beste te wees. Ons is toegewyd en innoverend en bou saam aan ons trotse mense-kultuur.

Gideon Jordaan
(Uitvoerende Hoof: Menslike Hulpbronbestuur)




KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200