AFR   ENG

GWK Farm Foods

Verbruikers het die behoefte om te weet waar hul kos vandaan kom, en ons kan hulle vraag beantwoord. GWK Farm Foods fokus daarop om verbruikers te verbind met oorsprong op die plaas, met die werklike goedheid wat die natuur bied. Ons luister na ons verbruikers se behoeftes en ons pas daarvolgens aan met ons hoë gehalte produkte op die winkelrakke.

"GWK Farm Foods is die skakel tussen landbouprodusente en die verbruiker - ons bring die heilsaamheid van die plaas tot op die verbruiker se bord"

-Wim van Rooyen
(Besturende Direkteur: GWK Farm Foods)

AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200