AFR   ENG

GWK Farm Foods

GWK VEILINGS

GWK Veilings, met kantore in Kimberley (Noord-streek), Senekal (Oos-streek) en Humansdorp (Suid-streek), skuif die grense van die verhandeling van lewendehawe en wild. Ons strewe voortdurend daarna om die kopersmark vir veeprodusente te vergroot.

Veilings word weekliks by ons GWK veilingsfasiliteite gehou. Ons bied ook ‘n omvattende diens vir stoet- en wildsveilings. Hierdie diens sluit onder meer in logistiek, veilingshantering, finansies, versekering en media en bemarking.

 Kliek hier vir 2017 se veilingsdatums.



ONTMOET DIE SPAN





KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS



KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200