AFR   ENG

GWK Agri

GWK KLEINHANDEL

GWK Kleinhandel is meer as slegs koop en verkoop. Met kliëntediens as eerste prioriteit, wil ons met elke kliënt ‘n verhouding oor die langtermyn bou – ‘n verhouding wat sal verseker dat ons kliënte elke keer, tydens elke besoek, ‘n positiewe ervaring het.

Besoek gerus een van ons 12 kleinhandelstakke in die Noord-Kaap en Vrystaat.

Vyf van ons kleinhandelstakke beskik oor fasiliteite om brandstof te stoor en versprei. Die kern-doel hiervan is om brandstof, in grootmaat, aan ons kliënte te voorsien. Hierdie fasiliteite is beskikbaar in Upington, Prieska, Douglas, Hopetown en Kimberley.

GWK Kleinhandel jou vennoot in landbou- en verwante benodighede.

.

.



ONTMOET DIE SPAN




KONTAK ONS



KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS



KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS




KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200