AFR   ENG

GWK Agri

GWK VERSEKERING

Ons wye reeks finansiële beplanningsdienste en versekeringsprodukte is spesiaal ontwerp vir die landbou deur GWK – die mense wat jy ken en vertrou. Ons is die enigste landbou-versekeraar wat 360°-versekeringsdienste bied. Ons spesialiseer in lewensprodukte, krediet-lewensversekering, kommersiële versekering, wild- en kuddeversekering, gewas- en oesversekering, lewendehaweversekering, korttermynversekering, plaaswerkerversekering, en finansiële- en regsdienste.

Installeer ons GWK Versekering app op jou foon vir maklike toegang tot alles wat jy nodig het, van inligting tot eisvorms.

Vertrou ons om die risiko’s van jou boerdery aan te pak sodat jy met gemoedsrus kan voortgaan om kos aan die wêreld te voorsien.

GWK Versekering: ’n Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer

FSB lisensienommer 1185




ONTMOET DIE SPAN





KONTAK ONS



KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS



KONTAK ONS




KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200