AFR   ENG

GWK Farm Foods

VERKOPE EN LOGISTIEK

GWK Sales is in 2016 as divisie van GWK Farm Foods gestig met die hoofdoel om te verseker dat ons produkte by uitgesoekte kettinggroepe en groothandelaars in die FMCG-sektor gelys is. Ons verseker ook dat GWK Farm Foods se produkreeks wel in hierdie winkels verkoop word en dat die blootstelling binne die winkels van so ‘n aard is dat dit aandag trek en maklik beskikbaar is aan ons verbruikers.



ONTMOET DIE SPAN




KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200