AFR   ENG

GWK Farm Foods

GWK FARM FOODS VLEIS

In ‘n veranderlike mark, werk die span in ons vleisbesigheid daagliks om stabiele pryse en gevestigde kanale te skep vir ons skaap- en beesprodukte.

GWK Vleis bedryf twee skaap-abattoirs en voerkrale te Groblershoop en De Aar. Die fasiliteite is goedgekeur vir uitvoer en lewer kwaliteit handelsmerke eksklusief aan kettinggroepe. Die Fresh By Nature Lamb en Woolworths Free Range word slegs deur GWK Vleis verskaf en is getuienis van die voedselveiligheids- en produkstandaarde wat gehandhaaf word. Certified Natural Lamb word uitsluitlik aan Checkers voorsien, terwyl Fresh by Nature, ons eie handelsmerk, ook goedgekeur is om as Woolworths Free Range te lewer.

Ons bedryf ook die Meat-to-Market bees-abattoir in Jan Kempdorp en die Tristar beesvoerkraal in Hartswater.



ONTMOET DIE SPAN





KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200