AFR   ENG

GWK Agri

GWK LANDBOUKUNDIGE DIENSTE

Presisieboerdery by GWK beteken die aanwending van die nuutste baanbreker-tegnologie, soos satellietbeelde, opbrengskaarte, chemiese en fisiese kaarte, grondverdigtingstoetse en blaar-analises – alles om ons produsente te help om die regte bestuursbelsuite te neem en die beste oeste te kry.

Ons span by Navorsing en Ontwikkeling fokus op die verbetering van opbrengste deur in-diepte navorsing oor die beste produksiepraktyke, produkte en kultivars te doen.

Ons Landboubestuursinligting-span bied produksiebestuursinligting wat onder meer inlsuit finansiële landbou-advies as ondersteuning aan ons produsente om volhoubaar te kan boer.

Ons kundigheid en netwerke van landbouwetenskaplikes regoor die land, maak ons uniek aan die industrie.

Kostegids

Die GWK Kostegids dien as riglyn vir besigheidsbegroting.

Die kostegids kan by jou naaste GWK Kleinhandelstak aangekoop word of in elektroniese formaat verkry word deur op die onderstaande skakel te kliek.

Die kostegids is ook beskikbaar in 'n aanpasbare formaat, Profarmer. Profarmer is beskikbaar op ons tuisblad onder AANLYN-DIENSTE.

Bestel Kostegids




ONTMOET DIE SPAN





KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200