AFR   ENG

GWK Agri

GWK MEGANISASIE

Altyd aan die voorpunt van tegnologie, bied GWK Meganisasie heelgoedere oplossings, werkswinkeldienste en onderdele vir elke behoefte. Ons is as John Deere-handelaar van die jaar aangewys in 2015 – ons strewe trots daarna om hierdie hoë internasionale standaard te handhaaf.

Ons heelgoedere afdeling is diens-gedrewe en ons verkoop ‘n wye reeks nuwe en tweedehandse trekkers, stropers, spuite en ander John Deere-toerusting. Die GWK-area word tans 94% gedek deur ‘n RTK-netwerk om AMS-toerusting te kan hanteer. Ons voorsien ook verskeie ander produkte van verskaffers wat onder meer insluit Lemken, Jupidex, Kverneland, Southtrade en Orthman as deel van ons omvattende kliëntediens om in almal se meganisasie-behoeftes te voldoen. Naverkopediens is vir ons net so belangrik soos die diens wat jy van ons heelgoedere-bemarkers kan verwag en dit onderskei ons in ‘n kompeterende mark.

Tevrede kliënte is ons hooffokus. Ons daag jou uit om ons te toets.





ONTMOET DIE SPAN





KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS



KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS



KONTAK ONS




KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200