AFR   ENG

GWK Trading

LUSERN

GWK Lusern is die kenners in die verkryging, veilige berging en internasionale bemarking van lusern. Die uitvoermarkte wat ons reeds gevestig het, beteken konsekwente markpryse vir ons produsente, en word verder ondersteun deur logistieke oplossings, kontrakteursdienste en lusernbalers. Ons voldoen aan ‘n hoë kwaliteitstandaarde om te verseker dat ons kopers konstant lusern van ‘n hoë gehalte aankoop. 

Ons is ook betrokke in die handel van hoë gehalte veevoergrondstowwe vir ons veeprodusente.



ONTMOET DIE SPAN




KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS



KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200