AFR   ENG

GWK Agri

GWK AGRI BEMARKING

GWK Agri Bemarking

GWK Agri Bemarking is ‘n 360˚-vennoot vir landbouprodusente. Ons is die skakel tussen die produsent en die onderskeie GWK-besighede en verskaffers. GWK Agri Bemarking verseker dat daar in álle insetbehoeftes van ons produsente voorsien word. Ons is spesialiste in kunsmis, saad en chemikalieë, maar is ook die skakel na alle GWK-dienste wat onder meer versekering en finansiering insluit.

GWK Saad

GWK Saad is `n innoverende saadbesigheid wat daarop fokus om kliënte toegang te gee tot die beste gehalte saad. Ons is betrokke by die totale waardeketting van saad, wat kultivarnavorsing, produksie en bemarking van saad insluit, sowel as die finale verspreiding en naverkopediens. Die besigheid se slagspreuk “Plant dit net!” weerspieël jare lange ondervinding en prestasie om opbrengste te verhoog met saad wat in die GWK-gebied aard.

Aankoop van direkte kommoditeite

Kliënte kan direkte kommoditeite by GWK aankoop deur kontant te betaal of deur van GWK se interne finansiering gebruik te maak. Die gebruik van uitgestelde voorwaardes sal onderhewig wees aan die normale evalueringsproses.

Kontak jou naaste Bemarkingsbestuurder indien jy belang sou stel in GWK se uitgestelde voorwaardes. Hy of sy sal jou in kontak bring met die naaste Kredietbestuurder.

.



ONTMOET DIE SPAN





KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS




KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200