AFR   ENG

GWK Trading

KATOEN

GWK Katoen skep ideale geleenthede vir ons produsente om betrokke te raak by kantoenverbouing. Hierdie geleenthede sluit in die vestiging van infrastruktuur in die GWK-bedieningsgebied naamlik ‘n pluismeule op Modderrivier en John Deere-katoenplukkers!

Die besigheid bied `n volledige diens aan produsente. Dit sluit in landboukundige dienste en navorsing, die oes van katoenaanplantings, logistieke ondersteuning, verwerking van rou katoen tot lint en saad, asook bemarking aan plaaslike en buitelandse kopers.



ONTMOET DIE SPAN




KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200