AFR   ENG

GWK Trading

GRONDBONE

Vir die verbouing, verwerking en bemarking van grondbone, is ons span spesialiste die mense om te kontak. Ons moderne grondboon-drogingsaanleg stel ons in staat om risiko’s verbonde aan die verbouing van grondbone te verminder, die smaak daarvan te verbeter en `n hoër persentasie keurgraad-grondbone te lewer, met die kapasiteit van massahantering as voordeel. Ons Spaanse tipe, ronde hoë-oliengrondbone is gewild in die internasionale mark waar ons jaarliks uitvoere doen. Ons gebruik die nuutste tegnologie vir sortering en hand-uitsoek van grondbone. GWK voldoen aan HACCP-standaarde en is geakkrediteer vir uitvoere. Ons spesialiseer ook in droëbone.



ONTMOET DIE SPAN





KONTAK ONS
AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200