AFR   ENG

GWK AGRI

‘n Besigheid met 360°-oplossings vir ons boere. Ons produsente dink anders oor landbou – entrepeneuries, innoverend en nuut. GWK Agri ondersteun hulle hierin deur van die begin tot einde deel van die boerdery te wees, deur insette en oplossings te verskaf, deur alle moontlike dienste te lewer wat op die plaas nodig is, en deur nooit op te hou fokus op die boer nie.

"Ons is ‘n een-stop-diens vir ons boere.”

-Tom Meintjes
(Besturende Direkteur: GWK Agri)

AANWYSERS
KYK
WEER
KYK
BEURTKRAG
KYK
JAARVERSLAE
KYK
MAANDAG - VRYDAG
08:00 - 17:00
E-POS ONS:
emailus@gwk.co.za
BEL ONS:
+27 (53) 298 8200